Saturday, 6 August 2011

Veels Geluk {personal}

Die eerste foto wat ek ooit van jou geneem het 







Jy verjaar vandag...24 word jy vandag... Ek het al 5 verjaarsdae saam jou gevier. Elke verjaarsdag is vir my spesiaal want ek kan die dag vier wat jy in die wêreld gekom het... eks so dankbaar jy het!

Vandag vier ons jou lewe! Die hele 24 jaar daarvan. Mag die jare wat nog kom nog meer vol avontuur en opwinding wees. Mag jy al hoe gemakliker raak op God se skoot. Mag jy aan hou dankbaar wees en nog meer leer lief hê.

Mag vandag awesome wees :)
Eks baie lief vir jou!
Mwa

No comments:

Post a Comment